GEREFORMEERDE KERK PRETORIA

Eredienste: Elke Sondag om 9:00 en 10:30

Op die hoek van Kerk- en Potgieterstraat
Pretoria

Posbus 573
Pretoria
0001

Telefoon 012 326 2290
Faks 012 326 5287

E-pos kantoor@gkpretoria.org.za

Byeenkoms van behoudende gereformeerdes
Gehou op 11 Augustus 2007

Baie oproepe is van lidmate van elders ontvang om navraag te doen oor weer `n byeenkoms soos ons op 5 Maart 2005 gehad het.

Die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk Pretoria het daarom besluit om op eie inisiatief weer so `n byeenkoms te reel vir lidmate wat met ons een voel in die behoud van die Skrituurlike, Gereformeerde pad.

Die redes wat die dag gelewer is, is beskikbaar om afgelaai te word, en kan ook op CD bestel word by die kantoor.

Die opnames op die web, is gekompakteer om so vinnig moontlik afgelaai te kan word, en die klankgehalte is swakker as opnames wat op die CD's geplaas is. 'n BreŽband tipe koppelling (soos ADSL, 3G of iBurst) word aanbeveel.

  • Opening - Ds Hennie de Villiers Laai af (6 MGreep)
  • Psalmsang in die Erediens: Gebeure sedert Sinode 2006 - Ds Sarel Cilliers Laai af (6 MGreep)
  • Psalmsang in die Erediens: Die diepteprobleme - Ds Hennie Momberg Laai af (9 MGreep)
  • Die Bruidskerk - Ds Ben Smit Laai af (10 MGreep)
  • Die Erwe van ons Vadere - Ds Petrus Jansen van Niewenhuizen Laai af (7 MGreep)

Die opnames mag onveranderd vryelik versprei word met erkenning vandie bron asook die geleentheid. Aanhalings mag vryelik gemaak word, mits die volledige opname saam met die aanhaling beskikbaar gemaak word.

 

Bly op hoogte - teken in
Naam en van:
E-posadres: